De Letras a Canción Generador de Letras Precios Mis Canciones App

lag

Song generated By ✨LyricsintoSong.com

Song Cover
v1

@ Adelle Engelbrecht

2026-07-15 21:09:18

Letras

Ek soek nog van jou, elke dag nog van jou Liefde nog van jou lag.
jy is my son as die donker kom
met jou langs my voel ek weer heel en stom
net nog van jou ... dis al wat ek wil hê , saam jou wil ek oud word dag vir dag bly lê.


as die wereld hard raak om my, is jy my rede hoekom ek bly
net jou asem naby is genoeg vir my
chorus:
Ek soek nog van jou, elke liewe dag nog van jou Liefde nog van jou lag.

maak nie saak waar die pad ons vat of hoe swaar die nagte soms raak nie my skat,
ek sal jou kies oor en oor
jy is my huis my hele spoor
Ek het al baie paaie lank geloop
stof in my skoene, drome sonder hoop, toe kom jy stilweg in my lewe, nou is elke dag saam jou n nuwe begin.

Ek soek elke dag van jou, nog van jou Liefde nog van jou lag. van jou liefde nog van jou lag
elke dag van jou, nog van jou liefde nog van jou lag

Estilo de Música

ray dillan, Country, Happy, Relaxing, Playful, Moderate (76-108 BPM)