Paroles en chanson Générateur de Paroles Tarification Mes chansons

Ons seuns

Song generated By ✨LyricsintoSong.com

Song Cover
v1

@ Elanie Patricia

2026-05-20 09:28:36

Paroles

Vir Ewan en Bertus ons 2 seuns. Julle is ons vreugde, ons rede dat ons elke dag leef. Julle is God se mooiste geskenke gegee aan ons. Elkeen so uniek, bring die grootste glimlag op ons gesigte.
Ons bid elke dag vir julle. Hou aan droom, hou vas aan die Here, op die maklike en moeilike dae. Ons sien raak hoe julle opgroei as 2 pragtige jong manne, ons is opgewonde oor julle groot planne. Bly net nog ñ rukkie klein, en maak seker julle weet, ons harte is julle huis. Mamma en pappa is so lief vir julle. Ons gunsteling mense

Style de Musique

Funk, Gospel, Happy, Hopeful, Female Vocals, Male Vocals, Harmonized Vocals, Acoustic Guitar, Drums, Piano, Synth, Upbeat