Paroles en chanson Générateur de Paroles Tarification Mes chansons App

Psalm 29

Song generated By ✨LyricsintoSong.com

Song Cover
v1

@ John Wahl

2026-07-15 21:45:28

Paroles

Gee aan Yaauêh, o seuns van magtiges, gee aan Yaauêh eer en sterkte!
Gee aan Yaauêh die eer van sy Naam; aanbid Yaauêh in afgesonderde sieraad!
Die stem van Yaauêh is op die waters, die Elohiem van eer donder; Yaauêh is op die groot waters; Die stem van Yaauêh is met krag; die stem van Yaauêh is met grootheid.
Die stem van Yaauêh breek seders; ja, Yaauêh verbreek die seders van die Livanon;
en Hy laat hulle opspring soos 'n kalf, die Livanon en Shierjon soos 'n jong buffel.
Die stem van Yaauêh slaan daar vuur vlamme uit.
Die stem van Yaauêh laat die woestyn beewe; Yaauêh laat die woestyn van Kadesh bewe.
Die stem van Yaauêh laat die takbokke lam en maak die bosse kaal; maar in sy paleis sê elkeen: Allesoortreffende grootheid! Yaauêh sal sy volk sterkte gee, Yaauêh sal sy volk seën met vrede.

Style de Musique

NO monotone speech, Jewish ambient, Uplifting, Warm, Medium tempo, Male Vocal, Trombone, Acoustic Guitar