Lyrics into Song 가사 생성기 가격 내 노래

Genade

Song generated By ✨LyricsintoSong.com

Song Cover
v1

@ Helena Van Der Schyfff

2026-05-07 23:35:40

가사

Ek wil die Here altyd loof
sy lof sal altyddeur in my mond wees.
My siel sal ek bewaar
dit behoort aan my Skepper
Maak die Here se naam groot
en laat ons saam sy Naam verhef!
Ek het die Here gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered

Koor
Wys my die.pad wat ek moet loop
Lei my dat ek U wil doen
Leer my van Genade
Weg van die pad van kwaad
die Here het my gehoor

en my van benoudhede verlos.
Krag gegee om U kind te wees
Ek behoort aan U
Niks sal my skei van my liefde vir U
Meester van Genade
MY siel behoort aan U
U hou my in die holte van U hand
En U ken my hart
Ek het gestraal van vreugde
Te weet my Skepper het my lief

Koor
Wys my die.pad wat ek moet loop
Lei my dat ek U wil doen
Leer my van Genade
Weg van die pad van kwaad
die Here het my gehoor

Daarom kan ek U loof en prys
Met n jubel in my hart sing
Ek wil die Here loof
Met my hele hart en siel
Net by U kry ek rus
U is my bergvesting
My rots en toevlugting

Gebed
Dankie Here vir U genade onbeskryflik groot
Dankie vir U liefdevolle sorg
Aan U behoort alle heerskappy krag en mag
Amen

Koor
Wys my die.pad wat ek moet loop
Lei my dat ek U wil doen
Leer my van Genade
Weg van die pad van kwaad
die Here het my gehoor

Geskryf deur Helena van der schyff

음악 스타일

accoustic quitar harp.strings cajon a cappela harmonic voice